top of page
All Articles
Download your latest edition here:



Fun Facts About Your 067 Valley
GROOTFONTEIN Hoba Meteorite – Earth’s Largest Intact Meteorite: Grootfontein is home to the Hoba meteorite , the largest known...
May 303 min read


Varkies nou Van Vuuren se passie
Van melkery tot varkboerdery Kunene Piggery was nie ‘n beplande boerdery vir Ian van Vuuren en sy seun Ben-Louis nie. Dit het ontstaan...
May 304 min read


Barenbrug gee raad oor lusernplant
Abel Nel, tegniese bestuurder van Barenbrug Suid-Afrika vir die Afrika-streek, het tydens ‘n
klompie inligtingsdae – een daarvan op Grootfontein op 9 April – sy kennis gedeel oor die aanplanting van lusern-verbouing, hawer en dekgrasse.
May 51 min read


Plaaskinders hier tuis
Die plaaslike boeregemeenskap van Otavi het in 1987 onder leiding van Helmut von Leipzig ’n koshuis vir die plaaskinders op die dorp gebou.
May 53 min read


Carbo Namibia partners with UK Company to grow local charcoal industry
Namibia’s charcoal industry is set for a significant boost following a major investment aimed at increasing production capacity and economic
Mar 282 min read


Coming up: Crockango Bonanza
Southern Africa’s Premier Fishing Competition The Crockango Bonanza, held from 29 April to 2 May,  is one of the biggest and most...
Mar 272 min read


Granate: Vars sap en vrugte uit Outjo
Op die kleinhoewe Grace, net buite Outjo, staan 2 200 granaat-bome wat vrugte vir die 100% organiese produkte van Ruby Grace lewer.
Mar 272 min read


Opvoeding van kinders sy lewe
Eerwaarde Amathila van Tsumeb is oortuig dat kinders bo hulle omstandighede kan uitstyg. Tanja Bause “Ek hoop ons kan meer kinders van...
Feb 263 min read


Bekende Outjo-boer ontwerp bordspel oor boerdery
Farmwise, ‘n bordspeletjie oor boerdery wat ontwerp is deur Piet Gouws, ‘n boer uit Outjo-omgewing en voormalige president van die Namibië L
Jan 301 min read


It's Omajova feast time!
In the 067 area, a unique seasonal spectacle unfolds as the rainy season breathes life into the savannah: The omajova season!
Jan 302 min read


By Zuri is almal welkom
Dr. Erika, wat onlangs ook twee wees-vlermuise moes inneem, het Zuri 'n paar jaar gelede begin toe iemand 'n verbande en mishandelde kat...
Jan 303 min read


!Amace help San-kultuur bewaar
!Amace N!aici, ‘n toergids met sy eie jagtermuseum by Tsumkwe, is waarskynlik een van die min San-mense wat die unieke kultuur laat voortlee
Dec 10, 20243 min read


Kwinkslae en gasvryheid by Otavi-wynboorde
Midde die groot nuus dat twee bottels wyn van Otavi-wynboord se Boshoff familiewyne nou by die gesogte en ikoniese Cité du Vin-museum in Bor
Dec 10, 20242 min read


Antoinette se ‘ougoed en hougoed’
Voor die groot skuifhek vang jou oog die prettige tuintjie van geel, turkoois en pers geverfde buitebande. Dan omhels die skadu van ‘n...
Nov 27, 20242 min read


Geskiedkundige noordekerkie te koop
Terwyl opknappingswerk die ou Engelse kerkie opnuut pronkerig op Grootfontein se bult laat staan – is dit nou weer te koop.
Nov 27, 20243 min read


Iets vir almal by Flintstone
“Ek weet nie presies waar die liefde en passie vir plante en mooi dinge vandaan kom nie. . . sê Charmaine Swart van Flinstone Creations.
Nov 27, 20242 min read


067 Region Poised to Lead Namibia in Avocado Farming
The Namibia Agronomy Board (NAB) sees substantial potential for growth in avocado production and exports, driven by rising local demand.
Oct 24, 20242 min read


Heerlike gees by ribbraaikompetisie
Die Lions Club het op Saterdag 12 Oktober vanaf 10:00 ‘n Rib Braai en ‘n Braai Pie Kompetisie ten bate van die Karl Albrecht aftreeoord...
Oct 24, 20241 min read


Glitter & Glam at 067 Matric Farewells
October was filled with excitement in the 067-area as matric farewells took center stage.Â
Oct 24, 20241 min read


The Ark leer kinders oor diereliefde
The Ark Rescue and Rehabilitation, ‘n organisasie wat diere van Omaruru, Karibib en Usakos help rehabiliteer is die enigste van sy soort.
Oct 24, 20242 min read
bottom of page