top of page

All Articles
Download your latest edition here:



'Sirkus' kom Grootfontein toe
Die Grootfontein Skou vind vanjaar plaas van 17 tot 19 September 2025, met ’n vol program wat iets vir elkeen bied. Behalwe vir die...
Jul 253 min read


Dolgelukkig in Namibië
“Otji-wat?! was die eerste gedagte wat deur my kop gegaan het toe Stefan vir my sê hy het werk in Otjiwarongo gekry en ons trek soontoe." So gesels Otjiwarongo se mooie Anelle Ludik, voorheen 'n aktrise wat bekend is vir haar hoofrol in die Afrikaanse fliek Sonskyn Beperk, maar ook haar verskyning in 7de Laan as Suna Bosman gemaak het en in The Real House-wives of Pretoria te sien was.
Jun 273 min read


Granate: Vars sap en vrugte uit Outjo
Op die kleinhoewe Grace, net buite Outjo, staan 2 200 granaat-bome wat vrugte vir die 100% organiese produkte van Ruby Grace lewer.
Mar 272 min read


Opvoeding van kinders sy lewe
Eerwaarde Amathila van Tsumeb is oortuig dat kinders bo hulle omstandighede kan uitstyg. Tanja Bause “Ek hoop ons kan meer kinders van...
Feb 263 min read


By Zuri is almal welkom
Dr. Erika, wat onlangs ook twee wees-vlermuise moes inneem, het Zuri 'n paar jaar gelede begin toe iemand 'n verbande en mishandelde kat...
Jan 303 min read


Kwinkslae en gasvryheid by Otavi-wynboorde
Midde die groot nuus dat twee bottels wyn van Otavi-wynboord se Boshoff familiewyne nou by die gesogte en ikoniese Cité du Vin-museum in Bor
Dec 10, 20242 min read


Geskiedkundige noordekerkie te koop
Terwyl opknappingswerk die ou Engelse kerkie opnuut pronkerig op Grootfontein se bult laat staan – is dit nou weer te koop.
Nov 27, 20243 min read


Iets vir almal by Flintstone
“Ek weet nie presies waar die liefde en passie vir plante en mooi dinge vandaan kom nie. . . sê Charmaine Swart van Flinstone Creations.
Nov 27, 20242 min read


Ondersteun dié dapper vegtertjie
Alhoewel klein Johann Dip-penaar (3) ná sowat vyf weke (en met sy verjaarsdag) in die hospitaal eindelik ontslaan en tuis is, het sy...
Jul 26, 20242 min read


Produseer sélf, sê Lyambezi groenteboer
Tanja Bause Die lewe het kronkeldraaie met Agnes Limbo (67) geloop voor sy ná haar aftrede haar ware roeping ontdek het en die boervrou...
Jul 26, 20242 min read


067-boer maak unieke ‘kunsmis’
Johan Tromp van Inventec op Otjiwarongo se organiese kunsmis wat hy van swakara-wol maak, lewer klaarblyklik ook uitstekende resultate op...
Jul 26, 20242 min read


Oud Otjiwarongo-nooi gegroet
Selfs president Dr. Nangolo Mbumba het op die laataand van 20 Mei sy medelye uitgespreek met Ronelle se heengaan. Haar roudiens word môre...
May 29, 20242 min read


067: The (only) home to a very rare fish
In the heart of the 067-valley lies a hidden gem – the golden gave catfish – so rare that it is find nowhere elso on earth. As far as it...
Apr 24, 20241 min read


Ds. Jan tuis ná 50 jaar
“Ek het nie gekom om af te tree nie, maar om aan te tree. ‘n Sanger tree óp! Ek wil oraloor die land toer, mense bemoedig - ook op die...
Apr 24, 20243 min read


Zim-boer reis deur Namibië vir geregtigheid
“Ek is so dankbaar vir die hartlikheid en vriendelikheid van Namibiërs wat ek tot dusver raakgeloop het – beide in die kommunale en...
Feb 22, 20243 min read


Roemryke Highland Joe
Ná 'n roemryke loopbaan waartydens die saalperd Highland Joe vier keer as die Suid-Afrikaanse Groot-kampioen aangewys is en verskeie ander k
Feb 20, 20243 min read


As die gogga byt
Otjiwarongo se gogga-boer, Danou van Rensburg, boer met drie verskillende soorte kakkerlakke, meelwurms, superwurms, krieke, vlieë asook...
Nov 22, 20232 min read


Nell ‘bevry’ dorp van tonne vullis
‘n Enkele vrou bevry Grootfontein van tot 20 ton rommel elke een tot drie maande, terwyl die Nell-familie se herwinningsaanleg ‘n broodnodig
Mar 6, 20233 min read
bottom of page