top of page

All Articles
Download your latest edition here:



067: The (only) home to a very rare fish
In the heart of the 067-valley lies a hidden gem – the golden gave catfish – so rare that it is find nowhere elso on earth. As far as it...
Apr 24, 20241 min read


067-community take stand against crime
Several horse saddles, bridles, and equipment worth more than N$100 000 were reco-vered after being stolen on Sunday night 14 April from...
Apr 24, 20241 min read


Byeboere maak geskiedenis
Terwyl planne vir ‘n gemeenskapsbyeplaas op Otjiwarongo klaarblyklik vlamvat, het Namibiese byeboere die afgelope week geskiedenis gemaak...
Apr 24, 20242 min read


Ds. Jan tuis ná 50 jaar
“Ek het nie gekom om af te tree nie, maar om aan te tree. ‘n Sanger tree óp! Ek wil oraloor die land toer, mense bemoedig - ook op die...
Apr 24, 20243 min read


Vuurwa-toer besorg nostalgie
‘n Groep vriende se toer met klassieke motors verby vyf noorde-ouetehuise het vir gróót nostalgie gesorg. Terselfdertyd is skenkings van...
Apr 24, 20241 min read


Zim-boer reis deur Namibië vir geregtigheid
“Ek is so dankbaar vir die hartlikheid en vriendelikheid van Namibiërs wat ek tot dusver raakgeloop het – beide in die kommunale en...
Feb 22, 20243 min read


Groete uit China
Hy woon en werk in China, maar kom kuier gereeld in sy heimat. Hoe is dit om in die buiteland te woon en te werk? Oh!SixSeven gesels met...
Feb 20, 20243 min read


Otji se boeretroos-fabriek
By Le Roux Brew word die heerlikste koffie gerooster van bone uit Brasilië, Ethiopië en Uganda.
Feb 20, 20242 min read


Roemryke Highland Joe
Ná 'n roemryke loopbaan waartydens die saalperd Highland Joe vier keer as die Suid-Afrikaanse Groot-kampioen aangewys is en verskeie ander k
Feb 20, 20243 min read
'n 'Ruimtehart' vir Valentynsdag?
Verlief of wat? Die twee galaksies met die amptelike name NGC 4038 en NGC 4039 vorm klaarblyklik 'n hart. Die foto deur Kent E. Biggs,...
Feb 12, 20241 min read


NamWater promises to resolve Omatako Canal-issue in 3 weeks
NamWater anticipates resol-ving the issue of the dried-up Omatako Canal within the next three weeks, offering much-needed relief to some...
Jan 29, 20241 min read


Allister: Hier vir groter, beter rugby
Sterk streekspanne binne die Namibiese rugbybedryf, ‘n span van 20 tot 30 voltydse, professionele rugbyspelers en ‘n hoëprestasieplan na...
Jan 29, 20243 min read


Reuse in 067 se tuine
As Nurugas Boerevereniging se jongboerkomitee hul sin kan kry, sal die streek se ouetehuise binnekort maandelange voorraad van pampoen...
Jan 29, 20241 min read


Perde is haar passie
“As jy al ooit teen ‘n perd se nek gestaan en sy reuk ingeasem het, sal jy weet waarvan ek praat.” - Megan Wise. “Perde is my passie! ...
Nov 22, 20233 min read


Bok-tokse vir Cha’risse
As jy graag jou hande op die nommer 13-rugbytokse van die Springbok Duane Vermeulen wil hê, is hierdie jou kans om dit vir ‘n goeie doel...
Nov 22, 20231 min read


As die gogga byt
Otjiwarongo se gogga-boer, Danou van Rensburg, boer met drie verskillende soorte kakkerlakke, meelwurms, superwurms, krieke, vlieë asook...
Nov 22, 20232 min read


Otji se heuning is koning
Otjiwarongo het klaarblyklik van die lekkerste heuning ter wêreld! So het die Lepen-familie bewys - Oupa Kiep en Ouma Suzanne, Pa Johan,...
Nov 22, 20233 min read


Much to do and see in the 067-valley this holiday
Museums, national parks, lakes, meteorites, camping, swimming and wildlife – you will be surprised at everything that can keep you busy...
Nov 22, 20233 min read


Geen huis soos jou heimat
Die sepie Egoli se dae lank vergete, het Ebi Halberstadt homself weer in sy geboortedorp Grootfontein gevestig – die keer saam met sy pragti
Oct 27, 20232 min read


Vasbyters: Van Otjiwarongo na die see
Tydens Otjiwarongo se 4x4 Vasbyt-geleentheid op 16 September is die drywer Daniel van Rhyn en sy mede-bestuurder Danielle van Rhyn, ‘n pa...
Oct 27, 20232 min read
bottom of page