top of page

All Articles
Download your latest edition here:



Heerlike gees by ribbraaikompetisie
Die Lions Club het op Saterdag 12 Oktober vanaf 10:00 ‘n Rib Braai en ‘n Braai Pie Kompetisie ten bate van die Karl Albrecht aftreeoord...
Oct 24, 20241 min read


Glitter & Glam at 067 Matric Farewells
October was filled with excitement in the 067-area as matric farewells took center stage.
Oct 24, 20241 min read


The Ark leer kinders oor diereliefde
The Ark Rescue and Rehabilitation, ‘n organisasie wat diere van Omaruru, Karibib en Usakos help rehabiliteer is die enigste van sy soort.
Oct 24, 20242 min read


Elegance and power at Grootfontein Horse Show
Horse Championship Results, Grootfontein Show 2024 Best of Breed and Champion of the Yard Saalperd: Inferior - owned by New Dawn Stables...
Sep 27, 20241 min read


“Grootskou” is trots!
Grootfontein het van 18 tot 20 September 2024 ‘n baie suksesvolle skou aangebied, met besoekers wat Vrydag meer as verdubbel het teenoor...
Sep 27, 20241 min read


Sampioentee vir ontbyt?
Die noorde se Ndaka Mushrooms maak nou sop, tee én koekies!
Sep 27, 20242 min read


Indian Ocean’s neutral temperatures signals relief for Namibia
The Indian Ocean Dipole (IOD) has entered a neutral phase, a trend that is expected to persist throughout the spring, according to an...
Aug 22, 20242 min read


Jy’s genooi vir Grootfontein se skou!
In die uitgawe val die fokus op die Grootfontein Skou, wat vanjaar van Woensdag tot Vrydag 18 tot 20 September sal plaasvind. 'n...
Aug 22, 20241 min read


Shotokan Karate first grading held on Grootfontein
Grootfontein's Shotokan Karate Academy, under the umbrella of JSKA Namibia, celebrated a significant milestone on August 17, 2024, with...
Aug 22, 20242 min read


Have-a-Heart vier 11 jaar van omgee
Have-a-Heart, die droom van Outjo se wyle Lindie Prinsloo om troeteldiere van behoeftige mense oral oor die land te kastreer en basiese...
Aug 22, 20242 min read


Namibiese K9-hond ‘n filmster
‘n Belgian Malinois-spoorhond genaamd A.K., wat die noorwestelike dele van Namibië se renosters en olifante teen stropers beskerm, sal...
Jul 26, 20241 min read


Pluimpie vir splinternuwe boeremark
Die eerste boeremark, aange-bied deur die Grootfontein Skouvereniging op Saterdag 29 Junie, is deur beide uitstallers en die skoukomitee...
Jul 26, 20242 min read


Ondersteun dié dapper vegtertjie
Alhoewel klein Johann Dip-penaar (3) ná sowat vyf weke (en met sy verjaarsdag) in die hospitaal eindelik ontslaan en tuis is, het sy...
Jul 26, 20242 min read


Produseer sélf, sê Lyambezi groenteboer
Tanja Bause Die lewe het kronkeldraaie met Agnes Limbo (67) geloop voor sy ná haar aftrede haar ware roeping ontdek het en die boervrou...
Jul 26, 20242 min read


067-boer maak unieke ‘kunsmis’
Johan Tromp van Inventec op Otjiwarongo se organiese kunsmis wat hy van swakara-wol maak, lewer klaarblyklik ook uitstekende resultate op...
Jul 26, 20242 min read


Troy kry sy prostese
Genoeg geld is ingesamel sodat Troy, die Belgiese Malinois van Grootfontein, sy prostese sal kan kry. Dit volg nadat die opgeleide...
Jul 26, 20242 min read


Death to El Niño, good hope for La Niña
The reigning El Niño is expected to dissipate completely within a month, while La Niña conditions are likely to be established by...
May 29, 20241 min read


Oud Otjiwarongo-nooi gegroet
Selfs president Dr. Nangolo Mbumba het op die laataand van 20 Mei sy medelye uitgespreek met Ronelle se heengaan. Haar roudiens word môre...
May 29, 20242 min read


Okabra Aton verkoop vir N$172 000
Okabra Aton 20-714OKB word deur die Schneiders beskryf as ‘n bul wat al die nodige eienskappe het om as ‘n stoetvaar gebruik te kan wprd....
May 29, 20241 min read


Oorwinningsklok beier vir Andro
Terwyl Wêrelddag vir Bloedkanker op Dinsdag 28 Mei herdenk is, kon die 16-jarige Andro Blaauw van Grootfontein op Vrydag 24 Mei eindelik...
May 29, 20242 min read
bottom of page