top of page

Get your advertisement here! 

Jy’s genooi vir Grootfontein se skou!


In die uitgawe val die fokus op die Grootfontein Skou, wat vanjaar van Woensdag tot Vrydag 18 tot 20 September sal plaasvind. 

'n Rekordgetal inskrywings is vir die kleinveeskou ontvang en die Saalperde se nasionale kampioenskappe word wéér op

Grootfontein aangebied. Dít in ‘n jaar waar verskeie ander skoue afgestel is. 

Vir kinders is daar alles van water-en springkastele, tot 'n rol-skaatsbaan ná 17:00 asook 'n spookhuis, 'n mini-dieretuin, video-speletjie arkade en bege-leide perderitte.

Die beesskou sal soos ‘n groot aantrekkingskrag wees terwyl verskeie uitstallers te sien sal wees - alles van trekkers tot landboutoerusting, klere, juwe-le, kos en kuns.

Die skou se immergewilde vlotoptog kan ook Woensdag omstreeks 16:00 gesien word!


Comments


oh!sixseven.png

Hi, thanks for stopping by!

Own a business? Want to reach customers in the 067-valley? We can help!

Let the news
come to you.

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • Instagram
  • Twitter
  • Pinterest
bottom of page