

Dolgelukkig in Namibië
“Otji-wat?! was die eerste gedagte wat deur my kop gegaan het toe Stefan vir my sê hy het werk in Otjiwarongo gekry en ons trek soontoe." So gesels Otjiwarongo se mooie Anelle Ludik, voorheen 'n aktrise wat bekend is vir haar hoofrol in die Afrikaanse fliek Sonskyn Beperk, maar ook haar verskyning in 7de Laan as Suna Bosman gemaak het en in The Real House-wives of Pretoria te sien was.
Jun 273 min read


Granate: Vars sap en vrugte uit Outjo
Op die kleinhoewe Grace, net buite Outjo, staan 2 200 granaat-bome wat vrugte vir die 100% organiese produkte van Ruby Grace lewer.
Mar 272 min read


Opvoeding van kinders sy lewe
Eerwaarde Amathila van Tsumeb is oortuig dat kinders bo hulle omstandighede kan uitstyg. Tanja Bause “Ek hoop ons kan meer kinders van...
Feb 263 min read