top of page

Get your advertisement here! 

Rooiwarm vanuit Tsumeb!

'n Oud-leerling van Tsumeb Gimnasium presteer in modewêreld.


Venter wil oor die volgende vyf tot tien jaar 'n Namibiese ateljee bestuur en tersiêre studies in mode-ontwerp in 'n modeskool aanbied.


Die foto’s van twee rok-ontwerpe deur Linda Venter was onlangs voorbladnuus in die Klerksdorp Record, terwyl sy ook die prys van Showstopper of the Year onder die eerstejaars by ‘n modefees vir een van haar ontwerpe verower het.

Linda, wat in 2015 matriek in Tsumeb Gimnasium geskryf het en tans aan die North West School of Design op Klerksdorp (NWSD) studeer, se wenner-rok het een van die sewe doodsondes, naamlik hoogmoed, verteenwoordig.

Sy het algeheel die beste punte onder die eerstejaars by die Platinum Fashion Festival vir die rok gekry. Sy het 'n mentor gehad met die rooi uitrusting wat sy vir die kategorie Principal’s Surprise ingeskryf het.








Comments


oh!sixseven.png

Hi, thanks for stopping by!

Own a business? Want to reach customers in the 067-valley? We can help!

Let the news
come to you.

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • Instagram
  • Twitter
  • Pinterest

Oh!SixSeven, telling our most inspiring stories!

Let us know what's on your mind

Thanks for submitting!

© 2035 by Turning Heads. Powered and secured by Wix

bottom of page