top of page

Get your advertisement here! 

Gebede, bystand vir Andro gevra

Andro Blaauw, ‘n 16-jarige seun van Grootfontein, is twee weke ná sy 16de verjaarsdag met osteo-sarcoma (beenkanker) gediagnoseer.


Hy ontvang tans elke twee weke chemoterapie in Windhoek en vertrek in Maart na Kaapstad om ‘n prostese in sy bobeen te ontvang. Die operasie sal deur Prof. Keith Hoskins gedoen word. Ná die inplanting sal hy weer met chemoterapie voortgaan.


Andro kry swaar en sy familie versoek dat mense vir hom bid dat hy  positief sal bly en goed op die behandeling sal reageer. 

Die Andro Blaauw Kankerfonds is gestig en word deur Johan Spangenberg bestuur.


Daar is ‘n behoefte aan die dekking van reis- en verblyfkostes vir Windhoek en Kaapstad, asook vir  mediese bybetalings en dag-tot-dag medikasie. 


Skenkings kan hier gemaak word: 

Bank Windhoek, Grootfontein

Andro Blaauw Kankerfonds

Spaar rekening nr: 2000610977

Takkode 482-473

Comments


oh!sixseven.png

Hi, thanks for stopping by!

Own a business? Want to reach customers in the 067-valley? We can help!

Let the news
come to you.

Thanks for submitting!

  • Facebook
  • Instagram
  • Twitter
  • Pinterest
bottom of page